| Modulekode | GVP 160 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | *Slegs bywoningsmodule Gemeenskapsverpleegkunde prakties. Verpligte praktiese werk, insluitend moeder- en kindergesondheid, skoolgesondheid, beroepsgesondheid en -veiligheid, geriatriese sorg, die voorkoming en beheer van oordraagbare siektes, rehabilitasiedienste en gemeenskapshulpbronne, omgewingsveiligheid, fisieke en verpleegassessering van pasiënte, diagnose, sorg en gesondheidsvoorligting. Gesinstudie en gemeenskapsprofiel. |
| Modulekrediete | 50.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App